Friday, 2 November 2012

Troukoek 2 November 2012


Die Lemmers het getrou!!
Wat 'n voorreg om nog 'n troukoek te kon maak om by te dra tot 'n spesiale dag vir 2 mense.  Dit is altyd lekker om ook terugvoer te ontvang dat die koek lekker was en dat daar nie oorgebly het nie.  Elke keer as ek dit maak is dit anders, elke koek het sy eie identiteit omdat dit saam 'n unieke geleentheid gaan.  Mag julle ook 'n ongelooflike, geseënde huwelik hê.

No comments:

Post a Comment