Friday, 10 May 2013

CakePops vir Nathalie en Wimpie!!

Wimpie en Nathalie trou!!

300 Cake Pops vir die dag.... 
(100 Chocolate Pops, 100 Wortelkoek Pops en 100 Red Velvet Pops)



Lank voor Nathalie al vir Wimpie ontmoet het is daar besluit sy wil cake pops hê vir haar troudag.  So het die groot bak toe begin om 300 cake pops te maak vir die spesiale dag.  Wat 'n voorreg om deel te kon wees van hierdie ongelooflike spesiale dag.

Ek het nog nooit so baie balletjies gerol nie - maar die mense het dit geniet!

No comments:

Post a Comment