Ouma Freda word 80!!
Wat 'n voorreg om te kon bak vir my skoonsus se ouma wat hierdie jaar 80 geword het.
Ouma Freda is allergies vir suiwel, dus is die hele koek suiwelvry behalwe vir die sjokolade aan die kante.
1 Laag Sjokolade koek versier met 'n Orely Whip versiering.. Njummies!
No comments:
Post a Comment