Tuesday, 4 October 2011

Wedding Cake 1 October 2011






Tannie Jo en Oom Len troue.  Twee pragtige mense het op 1 Oktober trou aan mekaar beloof.  Baie geluk en seën in oorvloed vir julle!

Die troukoek:  1 Groot Sjokolade Mousse koek met Amarula truffles, 1 Groot Wortelkoek met Roomkaas versiering en neute, 1 Groot Vanilla koek met botterversiering en vars rose en daarmee saam 150 sjokolade cupcakes met caramel in die middel en versier met sjokolade mousse.

No comments:

Post a Comment